Karin, ongeredigeerd

Ek het ‘n storie…

Ek het ‘n storie, ‘n ware verhaal, maar ek weet nie hoe om dit te vertel nie.

Ek, en ‘n klomp ander mense, is op meer as een manier ingedoen deur ‘n man wat onder die naam Nathan E Bond skryf, maar op wie se ID-dokument, die naam Drewan Dwight Baird verskyn.

Ek weet nie regtig hoe om te begin nie.

Dit is ‘n liefdesverhaal, en ‘n drama; en aan die einde, (die storie ontwikkel nog) dalk ‘n moordverhaal.

Die beste is dalk om ‘n slaaptydstorie daarvan te maak, om die entertainment value daarvan te verhoog.

Ja! Ek weet! ‘n Sprokie… ene met prinsesse, koninginne, prinse en konings. En ‘n draak… of nee…. ‘n koning wat in ‘n draak verander… ja, ‘n draak wat die koningin se liefde en skatkis in vlamme laat opgaan.

Wag, laat ek gaan dink…

vallejo11.jpg

Comments on: "Ek het ‘n storie…" (2)

  1. Gertruida van Niekerk said:

    Karin

    Gaan kyk gerus by http://www.oudtshoornonline.wordpress.com en raai wie bedryf dit? Dit is die korte, slimme koning!

    Interessant is dat sy naam nerens daarop verskyn nie. ‘n Klomp sakemanne op die dorp, onder wie groot Christene, het reeds pens en pootjies vir hom geval en hang aan sy lippe.

    Groete

    Gertruida

  2. You realize of course that Drewan Baird is an aetheist, he spends most of his time knocking religion. Visit his various websites in which he propounds his views.
    http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?f=1&t=5470&start=0&st=0&sk=t&sd=a

    http://academic.sun.ac.za/journalism/smf07/Blaaie/26.htm

    http://www.kletskerk.co.za/viewtopic.php?f=1&t=4619&st=0&sk=t&sd=a

    Oppas vir Nathan Bond!

    He must be taking the christians for a ride!

Lewer kommentaar