Karin, ongeredigeerd

Archive for the ‘Los Gedagtes’ Category

Fin

Ek weet nie hoeveel van julle is oud genoeg om die witlynmannetjie op die blou agtergrond te onthou nie. Hy het so ‘n snaakse taal gepraat en wanneer sy storietjie verby was, het daar FIN op die skerm verskyn. Hierdie is my FIN. Die storie wat ek hier geskryf het, is klaar. Hier het ek [...]

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.