Hierdie blok was deel van my helingsproses.
Tydens die skryf daarvan was ek nie baie wys of slim nie; ek was séér.
As jy hierop afkom en dit dalk lees, hou dit tog net in gedagte…
Wysheid kom eers met nabetraging; en spyt kom ALTYD te laat.
Groete
Karin




Comments on: "Om wys te word" (2)
Karin, ek is verbysterd!
Steeds is sy blog nathanbond.wordpress.com aktief!
Hy is ‘n absolute bullshitter van FORMAAT!
Hallo Bosveld Girl,
Ja, dit is nogal insiggewend om te dink hoe verwaand hy is. Ek het egter al my deel doen om mense in te lig oor wie en wat hy is.
K