
Ek het so ‘n paar maande gelede my blog begin met één doel voor oë, om my kop en hart leeg te kry; en ook om in die proses te probeer herstel.
Ek het hart verloor op ‘n man wat my op meer as een manier misbruik het. Die verhaal het ek in die vorm van ‘n sprokie vertel.
Hier is egter ‘n baie reguit en nugter blok oor die selfde man.
http://prometheusongebonde.wordpress.com/2007/12/19/science-does-not-need-friends-like-nathan-bond/



Jinne Karin. Die wereld is darem maar vol swendelaars. Ek hoop tog die ding kry gou sy einde en dat geregtigheid sal geskied, sodat jy ook hierdie draak in jou lewe kan slag.
By: kyker on December 20, 2007
at 7:19 vm
Goeie fok!!!! What more can I say, behalwe… good riddance of bad rubbish!!!!!!
By: platterfuss on December 20, 2007
at 9:15 vm
Ai Karin, ek hoop die lewe behandel jou beter vorentoe!! Sterkte!!
By: Kaalvoetkind on December 20, 2007
at 1:06 nm
Ek kan ook maar net se: Sterkte vorentoe!
By: boerinballingskap on December 20, 2007
at 3:27 nm
Trust people to be people, not angels. But I agree, it sucks when someone rips you off. Learn from your experience and good luck with 2008, have a great one.
By: Renier on Januarie 2, 2008
at 8:55 vm
expecting people to be kind to you…because you are a good person…
is like expecting a bull not to charge at you because you are a vegetarian….
sadly!
By: neen on Januarie 25, 2008
at 1:52 nm