Die Storie – Hoofstuk 9
Koningin K het mettertyd besef sy klou vas aan iets wat sy reeds verloor het; iets wat sy nooit gehad het nie. Sy het stadig tot die besef gekom dat haar verhouding met Koning D heeltemal eensydig was. In praktyk het alles van haar kant af gekom, niks van syne nie. Al wat hy ooit vir haar [...]
Sê Wie?